Ons wil álles van jou en jou rok weet – van die ontwerper tot die materiaal en die inspirasie daaragter.

Hier is wat jy moet doen:

  1. Gaan na http://matriekafskeid.sarie.com/ en klik op SKRYF IN
  2. Vul die inskrywingsvorm in
  3. Laai drie foto's op - dit moet kleiner as 4MB wees teen sowat 72 dpi
  4. Deel jou inskrywing met jou vriende en familie!

Die wen-rok gaan in die SARIE tydskrif verskyn + 'n gelukkige SARIE.com-gebruiker kan 'n Samsung P3110 Galaxy Tab van OneDayOnly ter waarde van R3000 wen.

Waarvoor wag jy? Skryf nou in!

Matriekafskeidrok-wenner 2011 - foto's

2012 matriekrokwenner: Dané Smit