Omdat die poskantoor staak, wonder baie van ons lesers hoe hulle Blokraai 10 (in SARIE se Oktober-uitgawe) betyds by ons gaan kry.

As jy Blokraai 10 wil instuur, kan jy dit slegs hierdie maand vir ons faks (086 530 1326) of epos (LPienaar3@sarie.com).