Katmens of hondmens?

Het jy geweet? Sowat 32% van alle Suid-Afrikaanse huisgesinne het minstens een hond  en net 9% het minstens een kat. Sowat 6% van alle huishoudings het albei.

FOTO:  Facebook  FOTO: Facebook

FOTO: Instagram  @vanillalavigna_ FOTO: Instagram @vanillalavigna_

Bron: Eighty20 (www.eighty20.co.za), wat op verbruikersgedrag fokus.

*Dié inligting kom uit ons Augustus 2014-uitgawe

Vraelys: Vind HIER uit watter troeteldier die beste by jou pas!

Lees ook