Die gewildste treffers van jou gunsteling- Afrikaanse kunstenaars is op die splinternuwe Trots Afrikaans Volume 5 saamgevat. Dit volg op die sukses van die vorige platinum-verkopers in hierdie reeks.

Trots Afrikaans Volume 5 bevat treffers van Steve hofmeyr, Juanita du Plessis, Theuns Jordaan (en Dr. Victor), Bobby van Jaarsveld en eden – omnet ’n paar groot name te noem. ingesluit is ook die besonderse Afri-Taliaweergawe van eden se “kwart oor vyf”.

Karlien van Jaarsveld – Jakkals trou met wolf se vrou. Die albumbestaan uit 18 snitte. “Beter as liefde”  en “Jakkals trou met wolf se vrou” is twee reuse-treffers.

Jay se langverwagte soloalbum, SOLO, het einde 2010 die winkelrakke getref en spog met platinum-status vir verkope van meer as 40 000 eksemplare. Jay se liedjies “is ek nie die een nie?” en “Melanie” is twee wegholtreffers. SOLO sluit ook twee duette saam met Lianie May in en die splinternuwe treffer “inamoment like this” is ook te hoor.

Teken nou in op 12 uitgawes vansarie teen 20% afslag én jy kan een van 110 gelukkige lesers wees wat elk ’n CD-geskenkpak van R360 wen

Die aanbod is geldig tot 17 Julie 2011 (net in sa). Daar is geen afslag op posgeld en btw nie.

Klik om in te teken of skakel 0860 103 664

Karlien van Jaarsveld Jay du Plessis