Stel solank ’n spaarplan op, want dié plekke is ’n moet as jy in 2017 wil reis, volgens Loney Planet. En kyk net, Kaapstad is ook op dié lys!

Top-10 lande

1) Kanada

2) Colombië

3) Finland

4) Dominica

5) Nepal

6) Bermuda

7) Mongolië

8) Oman

9) Mianmar

10) Etiopië

Top-5 stede

Top-streek: Choquequirao, Peru

Beste waarde vir geld: Nepal

Lees meer op Loney Planet.

Lees nou

Beperkte pakplek? 5 items, 10 uitrustings. Pak so!

Reis lig met dié 6 slim wenke

Bevog só jou vel terwyl jy reis