G'n ander vertoning bring jou hierdie groot name in die Afrikaans musiekbedryf vir onder R100!

Hierdie is nog 'n voorbeeld van hoe ons jou élke dag probeer inspireer:

VRYDAG 7 OKTOBER 2011: TROTS AFRIKAANS

Van Afrikaans se grootste en gewildste stemme, soos gehoor op die Trots Afrikaans- CD’s, deel vir die eerste keer almal saam die verhoog in ’n konsert op Vrydag 7 Oktober.

Met Juanita du Plessis in haar enigste optrede tydens Clover Aardklop, ?Bok van Blerk, Lianie May, Jannie Moolman, Robbie Wessels, Karlien van Jaarsveld en Vaughan Gardiner.

Tyd 19h30 
Duur 150 min.
Kaartjies R95 p.p.

BESPREEK HIER!

SATERDAG 8 OKTOBER 2011 - AARDSPEL

Op 8 Oktober gaan die aarde skud wanneer Clover Aardklop afsluit met die grootste opskop suid van die ewenaar! Met Steve Hofmeyr (eksklusief by Aardklop), Mathys Roets, Jannie Moolman, Bok van Blerk, Lianie May, Gerhard Steyn, Robbie Wessels, Lize Beekman, The Gugulethu Tenors, Ghapi en die rolverdeling van Gly.

Steve HofmeyrBok van BlerkLianie May

Tyd 19h30 
Duur 150 min.
Kaartjies R110 p.p.

BESPREEK HIER!

• Albei dié konserte word ondersteun deur SARIE!

Robbie Wessels

Trots Afrikaans


Clover Aardklop-Kunstefees. Sien jou daar!