KLIK VIR DIE AANLYN-MENINGSPEILING.

Wedstrydreëls:

1. Die sluitingsdatum is 1 Julie 2012.

2. Deelnemers aan die wedstryd moet binne Suid-Afrika woonagtig wees.

3. Die eerste korrekte inskrywing wat getrek word, sal die prys wen.

4. Die beoordelaars se beslissing is finaal en geen gesprek of korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.

5. Werknemers en hul gesinne van Media24 (SARIE se moedermaatskappy), die borge, advertensie-agentskappe en hul onmiddellike familie mag nie deelneem nie.

6. Media24 Vrouetydskrifte mag die persoonlike inligting van die deelnemers stoor en gebruik om statistiese verwerkings te doen en die verwerkte data uiteindelik te kommunikeer. Die persoonlike inligting sal nie aan derde partye, behalwe die borg, verskaf word nie.

7. Die wenner sal deur SARIE of die borg gekontak word sodat die prys verskaf kan word.

8. Die deelname aan dié wedstryd impliseer dat dié reëls aanvaar word.

9. Om die kontantprys te ontvang, het SARIE 'n afskrif van die wenners se ID, bankrekening-details en 'n afskrif van 'n bankstaat of 'n gewaarmerkte brief van die bank nodig om die eienaarskap van die bankrekening te bevestig. Die prys sal 6 - 8 weke ná die sluitingsdatum verskaf word. Die wenner se naam sal op sarie.com verskyn.