Ons stel belang in jóú as SARIE-leser, sarie.com-gebruiker, en fan en volgeling van SARIE op Facebook en Twitter.

Neem asb deel aan hierdie SARIE-opname en jy kan een van 2 gelukkige SARIE-lesers wees wat elk met 'n kontantprys van R1 000 wegstap. Net so 'n iets om dankie te sê vir jou tyd!

KLIK VIR DIE OPNAME

PRYS:

2 gelukkige SARIE-lesers wat dié opname voltooi het, kan elk R1 000 in kontant wen. Die stelsel sal wenners outomaties uit die databasis van opname-deelnemers kies.

SLUITINGSDATUM:

21 Junie 2011

WENNERS:

Die 2 wenners sal op 24 Julie 2011 op sarie.com bekendgemaak word.

TERME & VOORWAARDES

Alle SARIE meningspeilings mag ingevul word deur enigeen behalwe ‘n werknemer van Media24, hul direkte familie, werknemers van die borge, of hul agentskappe. Die pryse sal gegee word vir die eerste twee volledig ingevulde opnamevorms wat getrek word en die beslissing is finaal en geen korrespondensie in dié verband sal geduld word nie. Deur jou kontakbesonderhede in te vul, gee jy toestemming dat SARIE jou mag kontak.  Sluitingsdatum is die 21ste Junie 2011. Die wenners sal gekontak word deur ‘n werknemer van Media24 via e-pos of per telefoon. Wenners moet hul bankbesonderhede, ‘n kopie van hul ID en ook ‘n kopie van hul bankstaat of ‘n brief van die bank met 'n amptelike stempel op deurstuur na Media24 om die kontantprys te ontvang.  Wenners se name sal op sarie.com verskyn.  Deur die meningspeiling in te vul, aanvaar jy hierdie terme.