Daar's miljoene video's in die kuberruim, maar elke nou en dan verskyn daar ’n juweel. Die Kapenaar en fotograaf Kieran Donnelly het met ’n hommeltuig (drone) meer as 60 bultrug-walvisse afgeneem toe hulle in die Kaapse waters geswem het.

Kyk die ongelooflike #TrotsSA-video hier:

Dis nie al video wat ons aandag getrek het nie. Wikus Ceronie was op pad terug na Suid-Afrika vanaf Mosambiek toe hy die seekoei by die grens van die Krugerwildtuin teëkom.

Die video laat jou nekhare rys:

Lees nou

Lady Gaga: “Ek mis mense …”

Superma Candice se post-babalyfie

Só dra jy Ou Hollywood se glans nóú