Audrey Nethery ly aan ’n seldsame bloedskiete, maar dit hou haar nie vir een oomblik terug nie. Sy is onlangs genooi om by die Internasionale Zumba-konferensie in Orlando, Amerika saam met professionele dansers op te tree. En haar danspassies het almal stom geslaan!

Audrey se pa het die dans op video vasgevang

Lees ook