Seuntjies speel met karretjies en meisies met poppe. Só bepaal jou geslag dikwels of jy in ’n blou of pienk wêreld grootgemaak word. Maar wat gebeur wanneer ’n pa dié idee op sy kop draai en vir sy seun ’n pop koop? 

Kyk hier na die video wat al meer as 3 miljoen keer gekyk is.

https://www.youtube.com/watch?v=K7rujK0iOJU

Bron: YouTube - Mikki Willis

Lees ook