Dié pandas is in die Chimelong-park in China gebore. Hulle geboorte is spesiaal, omdat die pandabevolking ’n paar jaar gelede drasties begin verklein het. Hulle plant ook baie stadig voort.

VIDEO: Kyk hoe pragtig is dié drie!