Al ooit deur Johannesburg gery en gewonder hoe dié stad 60 jaar gelede gelyk het? Gaan kyk op die reis-webblad Travelstart.co.za en jy sal sien!

Die webblad, wat jou help om jou reise te beplan, het kort video's gemaak wat wys hoe vier van Suid-Afrika se grootste stede in 1954 gelyk het en hoe dit nou lyk. Nou kan jy self besluit hoeveel Pretoria, Kaapstad, Johannesburg en Durban oor die afgelope ses dekades verander het.

Só lyk die video van Johannesburg!

Nóg stede uit die 50's

Wat dink jy? Wat is jou gunsteling-deel van Johannesburg? Lewer kommentaar hier onder of op SARIE se Facebook- of Twitter-blad

Bronne: Beeld & Travelstart.co.za