Jy kry hulle meer buite as in die huis. Koop vir die avontuurlustige in jou lewe dié geskenke ...

Eintlik is die beste geskenk wat jy vir haar kan gee ’n leeftyd van avontuur.

- Lewis Carroll, Alice in Wonderland

Luister musiek terwyl jy buite is

Tel jou treë en jou hartklop, maar dié TomTom-fiksheidshorlosie is ekstra lekker omdat jy ook musiek deur Bluetooth-oorfone kan luister, R3 999 op Takealot.com.

MIN_311227_EAA

Mooi in die natuur

Dié kleurryke Adidas-oefenbroek sal mooi lyk in enige omgewing, R999 by TotalSports.

31507123

Droog af!

’n Swemhanddoek is altyd ’n goeie geskenk, R350 by Woolworths.

Anchor-Fringed-Beach-Towel-6009195804282

Luilekker

Die Arabica-hangmat, net reg vir luilekker dae, is van Weylandts, R1 295.

ACCMISC0907-OPEN-W

Plant dit self

Gee vir iemand ’n oulike boksie vol groente- of kruiesaad, aanwysings en meer! Daar is ’n groot verskeidenheid om uit te kies. Lus om groente in jou vensterbank te kweek? Koop die boksie op die foto, of gee dit present. Al die tuintjies vat 5 minute om te plant en jy kan binne ’n maand oes. Begin vanaf R40 by Reel Gardening.

VWSG_grande

Die liefde is ’n avontuur

As jy nog nie Sy Klink Soos Lente gesien het nie, kan jy dit nou op DVD kry! R139 by takealot.com.

flieks

Nóg geskenkidees

Vir die gesondheidsfoendie

Vir die foodie

Vir die gasheer

Anderste en interessante geskenke

Vir onder 18’s