Wat is mooier as die gesig van ’n kind wat ’n geskenk oopmaak?

Grootmense verstaan niks op hul eie nie en dit is moeisaam vir kinders om altyd vir hulle dinge te verduidelik.

- Antoine de Saint-Exupéry, The Little Prince

Koop eiendom in die Kaap

Monopoly, die Kaapstad-weergawe, is beskikbaar op takealot.com, R597.

43404508-3-xlpreview

Polaroids is terug!

Instax-kamera by Superbalist, R1 099

original

Bederfpak ná ’n harde skooljaar

Die perfekte Kerskousvuller vir jou tienerdogter – Sorbet Pocket Size Fun Gift (R90)

SorbetPrivaatheid, asseblief

’n Modieuse kamerverdeler, R899,99, van MRP Home

download

Nóg geskenkidees

Vir die gesondheidsfoendie

Vir die avontuurlustige

Vir die foodie

Vir die gasheer

Anderste en interessante geskenke

Vir onder 18’s