Ons top-10

Uiteindelik, ná duisende inskrywings, ons 10 finaliste! Sien hulle in die Augustus-uitgawe!

Vir ons September-uitgawe sal elkeen in tipiese SARIE-voorbladstyl afgeneem word. Dan sal jy vir jou gunsteling kan stem.

FOTO'S: Sien die top-36 hier!