En sedert die SARIE Inspirasie-Voorbladgesig van die Jaar-wedstryd op 30 April gesluit het, sit die beoordelaars en kopkrap oor die eerste 30 finaliste.

Hou dus jou foon byderhand, want in die volgende maand kry jy dalk ’n oproep om jou te laat weet jy’s een van die 35! Hou ook sarie.com en SARIE op Facebook en Twitter dop vir die nuutste inligting oor die wedstryd.

Die 30 finaliste word in die Julie-uitgawe van SARIE aangekondig (vanaf 13 Junie te koop).

WEN!

1ste plek

• Jy’s SARIE se voorbladgesig vir November 2011!
• Jy wen R50 000 kontant en
•’n Verteenwoordigerskontrak van LCModels vir 1 jaar

2de plek

• R15 000 kontant
• Verteenwoordigerskontrak van LCModels vir 6 maande.

3de plek

• R10 000 kontant
• Verteenwoordigerskontrak van LC Models vir6maande

Elk van die 10 finaliste kry ook ’n geskenkpak van Clicks en Schwarzkopf.