SARIE Voorbladgesig van die Jaar 2014 in samewerking met REVLON gaan op 3 en 10 Mei vanjaar in twee winkelsentrums vir jou die kans gee om in te skryf.

Ontmoet die SARIE-span op Saterdag 3 Mei by die Brooklyn-winkelsentrum in Pretoria en op 10 Mei by die Tygervallei-winkelsentrum in die Kaap.

voorbladgesiglogo copy

Kom bederf jouself by REVLON se Hollywood-grimeerwinkel, Clicks se haar-studio en kom neem jou foto's saam met Samsung. Hier kan jy ook inskryf vir Voorbladgesig en dalk op SARIE se Oktober-voorblad verskyn... PRETORIA Datum: Saterdag 3 Mei Plek: Brooklyn-winkelsentrum (by die Queenspark Court) Tyd: 9 vm tot 4 nm KAAPSTAD Datum: Saterdag 10 Mei Plek: Tygervallei-winkelsentrum (Truworths Court)

Tyd: 9 vm tot 4 nm

JY KAN WEN

KLIK by inskrywings en kry 'n kans om almal wat reeds ingeskryf het te beoordeel Samsung Galaxy Note 3 te WEN!