"Dit was vir ons byna onmoontlik om 30 finaliste te kies. Toe kies ons 35! Sonder om na name, plekke of ouderdomme te kyk het ons ons laat lei deur ’n vonkel in die oog, ander kere deur ’n getrou-warm glimlag, maar altyd deur ’n houding wat sê: Kyk na my, ek weet wie ek is en ja, ek ís meer as net rooi lipstiffie!’ - Michélle van Breda, SARIE-redakteur"

SARIE INSPIRASIE-VOORBLADGESIG VAN DIE JAAR in samewerking met

Schwarzkopf

HIERNA HET ONS GESOEK - EN GEKRY!

* Daardie aha!-gevoel. Haar gesig doen die praatwerk.
*Oë, oë, oë. Haar oë moet léwe – hulle sprankel.
* ’n Aanloklike glimlag en mooi tande.
* Sy moet oop, vriendelik, warm en baie gemaklik ?met haarself wees. Die foto verklap alles.
* Vroue wil haar beste vriendin wees,? mans wil haar uitvra!
* ’n Lewenslus en energie wat INSPIREER.
* Nee, nie beeldskoon nie. Nee, nie noodwendig ’n ?model nie. Net ’n natuurlike skoonheid. ?’n Ware, positiewe trots SA-meisie!

Colette Cronje (20) van Kaapstad: Ontmoet haar hier!

Colette Cronje

Simone Saunders (19) van Port Elizabeth: Ontmoet haar hier!

Simone Saunders

Amanda van Loggerenberg (32) van Despatch: Ontmoet haar hier!

Amanda van Loggerenberg

Hanneke Kotze (22) van Stellenbosch: Ontmoet haar hier!

Hanneke Kotze

Justine Cloete (23) van Citrusdal: Ontmoet haar hier!

Justine Cloete

Faye Gatley (28) van Port Elizabeth: Ontmoet haar hier!

Faye Gatley

Nadia Nel (30) van Pretoria: Ontmoet haar hier!

Nadia Nel

Alrie Velleman (19) van Port Elizabeth: Ontmoet haar hier!

Alrie Velleman

Mandi Engelbrecht (33) van Stellenbosch: Ontmoet haar hier!

Mandi Engelbrecht

Annelene Lubbe (18) van Westdene: Ontmoet haar hier!

Annelene Lubbe

Eileen Kelbrick (25) van Krugersdorp: Ontmoet haar hier!

Eileen Kelbrick

Celest Els (22) van Lonehill: Ontmoet haar hier!

Celest Els

Althea Viljoen (23) van Stellenbosch: Ontmoet haar hier!

Althea Viljoen

Talya de Lange (19) van Potchefstroom: Ontmoet haar hier!

Talya de Lange

Rentia Weber (30) van Windhoek: Ontmoet haar hier!

Rebtia Weber

Zandri Blom (18) van Riversdal: Ontmoet haar hier!

Zandi Blom

Inge-Vinette Speek (19) van Pretoria: Ontmoet haar hier!

Inge-Vinette Speek

Marli Lategan (24) van Pretoria: Ontmoet haar hier!

Marli Lategan

Candace Warner (22) van Belville: Ontmoet haar hier!

Candace Warner

Bronwyn Green (18) van Kaapstad: Ontmoet haar hier!

Bronwyn Green

Marieta Smith (56) van Kaapstad: Ontmoet haar hier!

Marieta Smith

Angelique Steyn, (20) van Mooinooi (tussen Rustenburg en Brits): Ontmoet haar hier!

Angelique Steyn

Beverley van Gerve (22) van Brakpan: Ontmoet haar hier!

Beverley van Greve

Elzaan van Wyk (29) van Windhoek Ontmoet haar hier!

Elzaan van Wyk

Gillian Cheri-Lee Mouton (21) van Bloemfontein: Ontmoet haar hier!

Gillian Cheri-Lee Mouton

Lizelle Muller (27) van Nelspruit: Ontmoet haar hier!

Lizelle Muller

Annette Kasselman (42) van Bloemfontein: Ontmoet haar hier!

Annette Kasselman

Joani Johnson (30) van Mosselbaai: Ontmoet haar hier!

Joani Johnson

Johandi Mentz (26) van Ermelo: Ontmoet haar hier!

Johandi Mentz

Camilla Bruyns (18) van Centurion: Ontmoet haar hier!

Camille Bruyns

Anina Vorster (23) van Centurion: Ontmoet haar hier!

Anina Vorster

Melanie Bosch (31) van Johannesburg: Ontmoet haar hier!

Melani Bosch

Loubè de Ridder (20) van Bloemfontein: Ontmoet haar hier!

Loubé de Ridder

Hermien du Toit (41) van Pretoria: Ontmoet haar hier!

Hermien du Toit

Bertha Marié le Roux (23) van Oudtshoorn: Ontmoet haar hier!

Berta Marié Le Roux