Toe die Amerikaner Lauren Fern Watt se geliefde hond, Gizelle, met terminale beenkanker gediagnoseer is, was sy baie hartseer. En net daar het sy besluit om Gizelle se laaste dae van haar hondelewe hemel op aarde te maak ... Sy verduidelik aan Yahoo dat die 72 kg-hond al lank haar beste vriend is. Gizelle het saam met Lauren van Tennessee na New York City getrek en saam met haar haar universiteitslewe en haar jong 20's deurgebring.

Die hond is my beste vriend - sy is my kamermaat en my vertroueling.

Sy het ’n bucket list gemaak om hul laaste dae saam te vier. Dít is wat hulle tot dusver gedoen het.

Strand toe!

Snow day at the beach with Gizelle ?

A photo posted by Lauren Fern (@lfernwatt) on

I wish...to be sleeping in the sand with my pup! #itscold #gizelle #bestfriends A photo posted by Lauren Fern (@lfernwatt) on

#lapdog

A photo posted by Lauren Fern (@lfernwatt) on

Roei saam
  A photo posted by Lauren Fern (@lfernwatt) on

Kook saam kreef

Well, this is going to be awkward. #howwillwetellher #fisharefriends

A photo posted by Lauren Fern (@lfernwatt) on

Gizelle se Kersfees
Merry Christmas! ?Gizelle and her pug friends Een foto die is geplaatst door Lauren Fern (@lfernwatt) op
Net liefde

Een foto die is geplaatst door Lauren Fern (@lfernwatt) op

At some point, someone must have built this chair with us in mind #howsweetofthem #perfectfit Een foto die is geplaatst door Lauren Fern (@lfernwatt) op

Lees Lauren se volledige storie HIER.

Volg Lauren op Instagram.

Bron: Yahoo