Debbie Goodman-Bhyat, besturende direkteur van die werwingsagentskap Jack Hammer, het onlangs gesê 86% van hul totale plasings in hierdie posisies verlede jaar was vroue. Dis ’n styging van 30% sedert 2009!