In die 11de episode van Wat mense sê gesels Janie du Plessis professor Sean Davison oor genadedood, en hoe sy eie ma by hom gepleit het om vir haar ‘n oordosis morfien gee. Dié omstrede verhaal het groot media-aandag gekry, en Sean kom vertel nou self sy verhaal vir Janie.

Wanneer? Wat mense sê met Janie du Plessis Dinsdae om 21h00 op kykNET.

Wat sê jy? Jy kan direk ná elke program hier op ?sarie.com, Facebook en Twitter saampraat oor die onderwerp wat Janie bespreek het.

Het jy ’n storie? Deel jou verhaal hier.