Sy het die eerste doktorale tesis oor reeksmoordenaars in Suid-Afrika gedoen en het self gewerk aan sake om meer as 35 reeksmoordenaars vas te trek. Agente van die FBI beskou Micki Pistorius as een van die beste krimineleprofiel-samestellers ter wêreld.

Janie gesels met haar in episode 11 van Wat mense sê, te sien op Dinsdag 25 September 2012 om 21:00 op kykNET.

Janie en Micki op Wat mense sêJanie du PlessisMicki Pistorius