"Dokters is bietjie bekommerd oor Duneytjie, haar longetjies is swak en daar het lug gedurende die operasie ingekom en om haar hartjie gaan sit, wat haar asemhaling bemoeilik. Sy is nou op 100% suurstof en nog in baie pyn. Verder bid ons maar en hoop vir n vinnige herstel!" het Dunay vroeër vandag gesê.

Lees die volledige storie van baba Duney hier