SAARTJIE hastag

Tydens die vlug kry ek reeds inspirasie by die pragtige wolke. Ek maak altyd seker ek sit langs die venster - vir die mooi patrone in die wolke óf om Suid-Afrika se pragtige landskap en berge te sien.

Wolke uit vliegtuig

En net so ongelooflik soos dié wolke is Edgars se nuwe klere-reekse.

Trends wat op ons wag vir wintermodes is ...

  • Winterwit
  • Geruite stof ("tartan")
  • "Boy meets girl"
  • Denim
  • Sweetpak-tops (sweater tops)
  • Diermotiewe
  • Die oorgroot jas
  • Pienk