Vadersdag is om die draai, en moenie vergeet om dié spesiale man te bederf nie. Saartjie blog vandag oor die beste aanlyn-geskenke vir pa onder R100.SAARTJIE shopHier is 10 Vadersdag-items op 'n kerkmuis se begroting.

Geskenke onder R100: