• Reën of sonskyn
  • Uitstappie in die natuur of inkopiesentrum
  • Fliek op DVD of grootskerm
  • Hoë hakke of balletstyl-skoene
  • Romantiese komedie of aksie-fliek
  • Selfmaak of koop
  • Oorbelle of armbande
  • Suiker of versoeter

Jy en jou vriendinne staan 'n kans om almal saam ons Facebook fans van die maand te wees.

Laai 'n foto van julle saam op SARIE Tydskrif se Facebook Wall en tag almal in die foto. Maak seker almal van hulle like ons fanpage, en wie weet, julle verskyn dalk in ons September-uitgawe!

Ons sien uit na al julle foto's!