Carien, hou jou kop omhoog en jou skouers reguit. Jy’s ’n ma duisend, met ’n seun op wie nie net jy nie, maar die hele land trots is.

Woede moet hy hê, want om veroordeel te word oor ’n menslike fout is ondenkbaar.

Ons is lief vir julle en trots dat ons land mense soos die Hofmeyrs het.

Diana Pieterse, Potgietersrus