Aanlyn-aankope was nog nooit so maklik nie. Mr Price het pas hul nuwe app bekend gestel waarop jy al die nuutse modes op jou foon of tablet kan koop én ’n bietjie met jou styl kan rondspeel.

SAARTJIE love

s

Hoe die app werk

  • Koop waar ookal jy is - op jou selfoon of tablet
  • Kyk na die al die klere met Mr Price se maklike navigasie
  • Deel items waarvan jy hou met jou vriende
  • Skep jou eie wenslys
  • Neem foto’s van jou klere en laai dit op in jou virtuele klerekas
  • Beplan jou uitrustings vooruit en deel dit met jou vriende

Vind jou grootte

  • Wanneer jy nie jou grootte in die winkel vind nie, kan jy die strepieskode skandeer en die app sal jou kan sê watter tak het jou gunsteling-item in jou grootte
Kry aanwysings
  • Gebruik die app om jou naaste Mr Price-winkel te vind. Dit gee selfs vir jou aanwysings om daar uit te kom!

Klik hier vir nog inligting: bit.ly/1iUOpJB