Vir haar is inspirasie... "om daar te wees vir ander, liefde uit te straal en 'n verskil te maak in hul lewe."

Elke maand stel ons een van julle bekend as ons Facebook-fan van die maand. Word vandag nog 'n fan by www.facebook.com/SARIE.tydskrif