Junie 2011 is Lilani Jacobs, verkoopskonsultant van Pretoria, ons Facebook fan van die maand!

Hier is haar gunstelinge:

See of Bosveld

Winter of somer

Sjokolade of blomme

Rose of madeliefies

Nostalgies of modern

Steve Hofmeyr of ?Bobby van Jaarsveld

Suikertand of souttand

Oggendmens of aandmens

Bel of SMS

Michelle Scheepers

Mei 2011 is Michelle Scheepers van Kemptonpark.

Ons wou ’n bietjie meer van Michelle weet. Só kies sy . . .

Tee vs. koffie
kate Middleton vs. Charlene Wittstock
Zac Efron vs. Johnny Depp
7de Laan vs. Binneland
Pienk vs. rooi
Roxette vs. The Script
Jeans vs. rokke

Vir die volgende paar maande stel ons élke maand een van ons Facebook-fans hiér in SARIE bekend.

Is jy op Facebook? Maak seker dat jy ons Facebook-blad like!

Al wat jy moet doen om ook gekies te word, is om SARIE Tydskrif te like op Facebook.

Jy kry ook baie ander voordele deur 'n fan te raak:

Word ’n SARIE VIP!
 

Só lyk SARIE se wêreld op Facebook en jy kan deel wees hiervan!
 
·     Vermaaknuus soos dit gebeur

·     Spesiale agter-die-skerms-toegang tot eksklusiewe fotosessies

·     'n Kykie in die dag-tot-dag-dinge van die SARIE-redaksie

·     Saam op die stel van SARIE TV wees

·     Die eerste wees om van ons heerlike wedstryde te hoor!

·     Met SARIE én ander lesers gesels en kommentaar lewer oor sake wat jóú na aan die hart lê

·     Meer as 1 000 resepte deur ons spesiale SARIE-resepte-applikasie (application) op Facebook.

Kyk wie het reeds in die blaaie van SARIE gepryk:

Gerda-Marie Viviers Gerda-Marie Viviers van Bloemfontein was ons Facebook-fan vir Februarie - Inspirasie is vir my... die oomblik wanneer 'n geleentheid vir my soos 'n muse wink en sê: Hier's jou kans."

Elna Wolmarans Elna Wolmarans van die Paarl was ons Facebook-fan vir Januarie -"Inspirasie is vir my... om daar te wees vir ander, liefde uit te straal en 'n verskil in hule lewe te maak."