Knus en stylvol - dís die rolnektrui. Dra dié eenvoudige item saam met verskillende teksture of interessante lyne om dit ’n vars voorkoms te gee.

SAARTJIE shop Die rolnektrui is ’n winter móét in jou klerekas - veral in ligte skakerings. Kyk vir truie in interessante style en materiale om die pefekte een vir jou te kry. za FOTO: Justin Badenhorst @ Infidels GRIMERING & HARE: Nandi Kai van One League MODEL: Danielle Williams by Boss

Kyk na al die mooi rolnektruie wat ek aanlyn gevind het: