Dit was altyd deel van ons gemakdrag oor naweke, maar dié seisoen is die sweater-top hoogmode vir enige geleentheid!

SAARTJIE shop

Die sweater-top pas by enige styl - van vroulik tot grunge, klassiek tot boy meets girl. Dis iets wat in almal se klerekas pas. TRUWORTHS winter 2014 Die sweater-top is hoogmode dié winter Daar is ook baie sweater-tops met speelse patrone, blinker-detail of kunsleer-detail. MRP sweater top, winter 2014

Kyk na al die mooi sweater-tops wat ek aanlyn gevind het