Waarom ’n mooimaaksessie?

  • Elke vrou wil mooi lyk. Die professionele span stap saam met jou die pad - uitrustings, grimering, haarstyle, stilering en selfs hoe jy vir die kamera moet glimlag.
  • Die perfekte geskenk vir jou geliefde of ’n vriendin.
  • Én die perfekte geskenk vir jouself! Lyk goed én voel goed.
  • Kom vir ’n mooimaaksessie vóór ’n groot geleentheid om jou familie en vriende te verras.
  • Kan ook gebruik word vir ’n model se portefeulje.
  • Ook beskikbaar vir groepe vriende en familie.

Om jou mooimaaksessie by Veronique en haar span te bespreek, besoek haar webtuiste by www.veronique-photography.com of kontak haar direk by 079 737 7397 / info@veronique-photography.com

Kyk na al die vorige mooimaaksessies HIER

Glamour-pakket vir 1

Pakket 1

R2 550

  • Uurlange fotosessie by Veronique Photography se ateljee in Kenridge
  • 20 professionele foto's
  • Hare en grimering (geen sny of kleur van hare)
  • Klere wat by jou pas vir die fotosessie

Pakket 2

R2 850

  • Uurlange fotosessie by Veronique Photography se ateljee in Kenridge
  • 20 professionele foto's
  • Hare en grimering
  • Knip en blaas OF kleur en plaas by ’n salon
  • Klere wat by jou pas vir die fotosessie

Pakket 3

R3 110

  • Uurlange fotosessie by Veronique Photography se ateljee in Kenridge
  • 20 professionele foto's
  • Hare en grimering
  • Kleur, knip en blaas by ’n salon
  • Klere wat by jou pas vir die fotosessie

Glamour-pakket vir meer as 1

Pakket vir 2 mense

R4 500

  • 2-uurlange fotosessie by Veronique Photography se ateljee in Kenridge
  • 50 professionele foto's (20 per persoon en 10 foto's saam)
  • Hare en grimering (geen sny of kleur van hare)
  • Klere wat by julle pas vir die fotosessie

Pakket vir 3 mense

R6 600

  • 3-uurlange fotosessie by Veronique Photography se ateljee in Kenridge
  • 80 professionele foto's (20 per persoon en 20 foto's saam)
  • Hare en grimering (geen sny of kleur van hare)
  • Klere wat by julle pas vir die fotosessie

*Kontak vir Veronique as jy nie in die Kaap woon nie. Sy en haar span reis gereeld.

Om jou mooimaaksessie by Veronique en haar span te bespreek, besoek haar webtuiste by www.veronique-photography.com of kontak haar direk by 079 737 7397 / info@veronique-photography.com