Die koue weer is hier! Saartjie blog vandag oor die trends in jas-modes vir die winter.

SAARTJIE shopDie jas-trends vir winter 2014 is groot, gemaklik en vol detail.

Die oorgroot jas

Die groot nuwe silhoeëtte vir winter 2014 lyk só

Pienk jas

Die moet-hê-kleur vir modebewustes

Toggle-detail

Die informele jas vir dié seisoen. Dit is geïnspireer deur die nostalgie van die karakter Paddington Bear. (’n Nuwe fliek met dié oulike beer word einde vanjaar bekend gestel.)

Paddington - die nuwe fliek oor die gewilde Paddington Bear Paddington - die nuwe fliek oor die gewilde Paddington Bear

Bekendes soos Taylor Swift, Alexa Chung, Jessica Alba en Gwen Stefani is reeds groot aanhangers van dié jasse, soos gesien op flyandmighty.com

Bekendes wat die jas met toggles dra volgens www.flyandmighty.com Bekendes wat die jas met toggles dra volgens www.flyandmighty.com

Die trench

Dié klassieke jas is maar net ’n móét in elke vrou se kas. En regtig, as jy nou nog nie een het nie, is dit tyd om een te kry. Psst! ’n Klein wenk - as jy wil hê die jas moet tydloos bly, vermy die pofmou.

15 Jasse wat jy aanlyn kan koop: