SARIE se modespan gee jou elke week ’n kykie na hul werkstyl.SAARTJIE styl _K6E6176 Dis nie ’n modesessie nie, dit is ook nie loopplank-mode nie, hierdie is ware straatstyl. Kreatief, interessant, anders!   Moderedakteur Amaria dra: Hoed: Mr Price/MRP.com | Serp: Zara | Jas: Vintage – Second Time Around | Handsak: Luella | Polonek: Woolworths | Top: Diesel | Jeans: Woolworths | Hightops: Converse

Kry só Amaria se voorkoms