SARIE se modespan gee jou elke week ’n kykie na hul werkstyl.SAARTJIE styl Dis nie ’n modesessie nie, dit is ook nie loopplank-mode nie, hierdie is ware straatstyl. Kreatief, interessant, anders! _K6E4307x Mode-assistent Carmen Botma dra: Jas: Legit | Parka: Mr Price | Rokkie: Cotton On | Skoene: Poetry

Kry só Carmen se voorkoms