SARIE se modespan gee jou elke week ’n kykie na hul werkstyl.SAARTJIE styl Dis nie ’n modesessie nie, dit is ook nie loopplank-mode nie, hierdie is ware straatstyl. Kreatief, interessant, anders!

_K6E0426g Mode-assistent Carmen Botma dra: Baadjie: Jay Jays | Hemp: Jet | Broek: Mr Price |  Skoene: Straatmark

Kry só Carmen se voorkoms