SARIE se modespan gee jou elke week ’n glimps op hul werkstyl. SAARTJIE styl Dis nie ’n modesessie nie, dit is ook nie loopplank-mode nie, hierdie is ware straatstyl. Kreatief, interessant, anders! yolandi styl 1 Mode-intern Yolandi Buurman dra: Hoed: Marion en Lindie | Hemp: Mr Price | Broek: Edgars | Stewels: Woolworths

Kry só Yolandi se voorkoms