SARIE se modespan gee jou elke week ’n kykie na hul werkstyl.

SAARTJIE styl

Dis nie ’n modesessie nie, dit is ook nie loopplank-mode nie, hierdie is ware straatstyl. Kreatief, interessant, anders! Luzanne Senior mode-assistent Luzanne van der Watt dra: Hemp: Mr price | Baadjie: Factorie | Sonbril: Prada by Sunglass Hut | Horlosie: Swatch | Broek: Woolworths | Skoene: Mr Price

Kry só Luzanne se voorkoms