SARIE se modespan gee jou elke week ’n kykie na hul werkstyl.SAARTJIE styl

Dis nie ’n modesessie nie, dit is ook nie loopplank-mode nie, hierdie is ware straatstyl. Kreatief, interessant, anders!

_K6E0524

_K6E0549 _K6E0539 Mode-intern Anna-Mart Rabie dra: Halssnoer: Foschini | Snyersbaadjie: Cotton On | Midi-rok: Woolworths | Enkelstewels: Rage | Handsak: Woolworths

Kry só Anna-Mart se voorkoms