SARIE se modespan gee jou elke week ’n kykie na hul werkstyl.SAARTJIE styl   Dis nie ’n modesessie nie, dit is ook nie loopplank-mode nie, hierdie is ware straatstyl. Kreatief, interessant, anders! _K6E6216d Senior Mode-assistent Luzanne van der Watt dra: Baadjie:Topshop | Bloes: Topshop | Jeans: Woolworths | Horlosie: Fossil | Skoene: Mr Price 

Kry só Luzanne se voorkoms