SARIE se modespan gee jou elke week ’n kykie na hul werkstyl.SAARTJIE styl Dis nie ’n modesessie nie, dit is ook nie loopplank-mode nie, hierdie is ware straatstyl. Kreatief, interessant, anders! _K6E4236a Senior Mode-assistent Luzanne van der Watt dra: Mussie; Woolworths | Top: Factory | Baadjie: Factory | Jeans: Edgars | Stewels: Woolworths

Kry só Luzanne se voorkoms