SARIE se modespan gee jou elke week ’n kykie na hul werkstyl.SAARTJIE styl   Dis nie ’n modesessie nie, dit is ook nie loopplank-mode nie, hierdie is ware straatstyl. Kreatief, interessant, anders! _K6E6204as Inhoud vervaardiger Adel Groenewald dra: Baadjie: Old Khaki | Trui: Trenery | Serp: Country Road | Spanbroek – Woolworths | Stewels: Cape Union Mart 

Kry só Adel se voorkoms