Dis ’n tydskrif oor ons lewe. Dis ons styl en dis ons stories - vreugdestories, seerkry-stories en sommer net wonderlike alledaagse stories. Dalk is jou storie een wat ons almal raak, of lei jou mening tot nog lekkerlees-artikels. Jy kan vir ons e-pos by mysetel@sarie.com