SAARTJIE inboxDie nuwe klerereeks fokus op mode-items wat die figuur vlei - en daar is iets vir elke geleentheid. Modebewustes met ’n voller figuur kan nou kies en keur uit die reeks City Chic by SARIE.com, jou aanlyn-winkel binne spree. City Chic - spree

3 wenke van die City Chic-ontwerpspan:

  1. Goeie onderklere is vir elke vrou baie belangrik en vir die voller figuur is veral vormdrag ’n móét vir daardie perfekte silhoeët.

  1. Is jy selfbewus oor jou arms? Dra ’n baadjie.
  1. As jy nie graag been wys nie, kies ’n spanbroek.
Van die City Chic-items te koop by SARIE.com - jou aanlynwinkel binne spree Geblomde aantrok, City chic, spree LBD, City Chic, Spree Potloodromp, City Chic, Spree Swart baadjie, City Chic, spree Patroonbroek, City Chic, spree top, city chic, spree swart broek, city chic, spree Screen Shot 2014-06-23 at 1.04.34 PM Gestreepte potloodromp, city chic, spree City Chic, spree, winter 2014