Dié vroue, beter bekend as die Pinkettes, het die afstand in 64 sekondes op hakke van 7,5 cm hoog afgelê.

Met die 10 000 Australiese dollar (sowat R67 000) wat hulle gewen het, gaan hulle glo in Thailand vakansie hou.

Sowat 100 vroue (en een man) het aan die wedloop deelgeneem om geld vir die Australiese Borskanker-vereniging in te samel.