Met die lente in volle blom raak die dae warmer en in die somerreënvalgebiede van die land raak die lug vogtiger. Pas vandag nog jou velsorgroetine aan met een van dié ligte reinigers.

Somer-voorskou: Skoonheidstendense om na uit te sien

Die beste reinigingswater vir ’n sensitiewe vel - lees meer!

FOTO: Instagram @iuliadot  FOTO: Instagram @iuliadot