Een model, een minute, 100 jaar se haarmode.

In dié video speel 100 jaar se haarmodes - van 1910 tot 2010 - voor jou oë af. En al die ikoniese haarstyle is ingesluit: van die klassieke 1930's-kapsel tot die punk-haarstyl van die 1980's.

Watter era het jou gunsteling-haarstyl gehad?

Los kommentaar onderaan dié artikel, of deel dit met ons op ons Facebook- of Twitter-blad!

Addisionele bron: Linda.nl

Lus om te lag?

Enkellopend-wees is glad nie lekker nie - dis dan baie moeilik om met jouself vas te dans! Bouwer Bosch en Bennie Fourie het Bobby en Karlien van Jaarsveld se lirieke gebruik om te kyk of hulle meisies kan beïndruk.

Kyk hierdie lekker-lag-video!