Die rede is dat Nivea in sy 100ste jaar daarop wil fokus om ook 'n jonger teikenmark te bereik, vandaar ook die rede om Rihanna se Noord-Amerikaanse en Europese toer te borg.